NG Kerk Linden

NGK LindenPase

Die NG Kerk Linden is ‘n Gemeente
waar God praat,
ons luister en
elkeen dien.

Hy wat kom red het en vir ons ly,
Sit nou in heerlikheid aan die Vader se sy.
Nooit meer sal Hy ly nie, sterf nimmer meer
Jesus, die Koning, sal ewig regeer!
– Havergal

 

1 Julie 2018

Met die eenwording van NG Linden en Aasvoëlkop word dienste vanaf 1 Julie 2018 op die Aasvoëlkopkampus voortgesit. Die nuwe gemeente staan bekend as Aan die Berg.

 
. .NGLmosaik

Face Book

Advertisements