Mengelmoesverkoping

Die mengelmoesverkoping het vlot verloop en die gemeente het lekker gekuier om die teetuin, worsbroodjies, koeldrank en skyfies en plante wat  geskenk is.

Ons het borge ontvang van R1 400.  Die wors en broodjies, koeke en terte by die tee en koeldranke is alles met die skenkersgeld betaal.

Die gemeente het fluks gehelp met die verkoop asook om toesig te hou by die deure.

Die wins wat ons gemaak het was R 18 469. Ons sê dankie aan al die lidmate wat so mooi huis skoongemaak het en al die oortollige klere, linne, kombuisgoedere en sommer alles geskenk het.

’n Baie groot dankie ook aan al die dames wat vooraf so ywerig gehelp het om te merk. Wel gedaan!

Advertisements

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s