Feestelikheid in ons gemeente

Sondag 8 September – Jannie du Toit

15 September 15:00 – Orreluitvoering

Ons het ‘n assemrowende orreluitvoering deur Kevin Kraak hier in ons kerk op Sondagmiddag 15 September om 15:00 beleef.

Hy is ’n uitvoerende musikus wat dikwels saam met die Johannesburgse Simfoniekoor en –orkes optree.

Die uitvoering was deel van ons gemeente se herdenking van die bestaande orrel se 30ste verjaarsdag vanjaar.

 

27 Oktober 2013 – ‘n Spesiale dag!

  • Ons gemeente 77 jaar
  • Ons orrel 30 jaar
    • Eddie Davey, wat 30 jaar gelede die orrel ingewy het, is vandag ons orrelis…
  •   Hervormingssondag
    • Op 31 Oktober 1517 het Martin Luther sy 95 stellinge teen die kerkdeur in Wittenberg vasgespyker
  • Koms van Hugenote 325 jaar
  • Klein Arjen Jacobus de Blom vandag gedoop

Orrel20131027

Kliek op foto vir meer foto’s

Advertisements

Leave a comment

Filed under Uncategorized

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s