2015

Januarie 2015

20142016

4 Die tyd het aangebreek Ds Sunell Theron Markus 1 vers 1-14
11 “Clap and cheer” Dr Jannie Theron Efesiërs 1:1-14
18 Uitnodiging: Volg Jesus! Dr Jannie Theron Johannes 1:43-51
25 Die genadige God Dr Jannie Theron Jona 3:1-4:11

Februarie 2015

1 Mag en gesag Dr Jannie Theron Markus 1:21-28
8 Jesus – ’n Verlosser met ’n hart vir mense Dr Jannie Theron Markus 1:29-39
15 Oop oë op die tuimeltreintjie van die lewe. Dr Jannie Theron Markus 9:2-10
22 “Wie filter jou?” Erick du Toit Jakobus 3: 1-12

Maart 2015

1 ’n Lewe gebou rondom die kruis Dr Jannie Theron Markus 8:31-9:1
8 Uitgedaag om in lewende verhoudings te leef. Dr Jannie Theron Eksodus 20:1-17
15 ’n Slang teen die paal… ’n Verlosser aan die kruis! Dr Jannie Theron Numeri 21:4-9
22 God speel in C Dr Jannie Theron Jeremia 31:31-34
29 Humpty-Dumpty-stukkend Dr Jannie Theron Markus 14:1-15:47

April 2015

3 Paasvrydag: God aan die werk deur sy Dienaar Dr Jannie Theron Jesaja 52:13-53:12
5 Pasgaweek Ds. Gawie Coetzee Heb 1:1-4; 9:1-14
12 Lig en weerkaatsers Dr Jannie Theron 1 Johannes 1:1-2:1
19 Burgerskap: Waar lê jou dokumentasie? Erick du Toit 1 Petrus 1: 1-9
26 Ds Gawie Coetzee Hebriërs 10:19-25

Mei 2015

3 Dink terug aan die mooi tye van vroeër… Ds Gawie Coetzee Hebreërs 10:32-39
10 Ons identiteit: kinders van God! Dr Jannie Theron 1 Johannes 5:1-5
17 Kaalvoet in ’n dorp met ’n skoenfabriek? Dr Jannie Theron 1 Johannes 5:6-13
24 ’n Spookstorie in die begraafplaas Dr Jannie Theron Esegiël 37:1-14
31 Die grote God roep gewone mense om in sy diens te leef Dr Jannie Theron Jesaja 6:1-13

Junie 2015

7 Goeie en slegte spieëls Dr Jannie Theron Markus 3:20-35
14 Strepies op die koninkrykskildery Dr Jannie Theron Markus 4:26-34
21 Geloof verander vrees in ontsag. Dr Jannie Theron Markus 4:35-41
28 Laat God jou maatstaf wees! Dr Jannie Theron 2 Samuel 1:1-27

Julie 2015

5 Die Here was by hom… Dr Jannie Theron 2 Samuel 5: 1-16
12 God is teenwoordig! Dr Jannie Theron 2 Samuel 6:1-19
19 ’n God wat vra… of gee? Dr Jannie Theron 2 Samuel 7:1-19
26 Sondevulkane waarop ons sit. Dr Jannie Theron 2 Samuel 11:1-27

Augustus 2015

2 “Die Here het jou sonde vergewe!” Dr Jannie Theron 2 Samuel 11:26-12:13
9 “So kom die man deur die vrou in die wêreld, maar alles is uit God.” Ds Gawie Coetzee Rut 4:11-22; Mt 1:1-6
16 Hou jou vurk, daar kom nog iets lekkers! Dr Jannie Theron Johannes 6:41-58
23 Glo… al weet jy nie waar jou voete gaan land nie! Dr Jannie Theron Johannes 6:56-69
30 Egte en ware godsdiens? Dr Jannie Theron Jakobus 1:16-27

September 2015

6 “Ons almal hoop op iets nuuts” Ds Johan Pieters Psalm 121
13 “Dit is ’n fyn uitgewerkte plan van bo.” Dr Jannie Theron 1:1-7; 4:13-22 & Matt 1:1-6
20 Dr Jannie Theron
27 Tot eer van God Ds Wynand du Preez Romeine 14

Oktober 2015

4 Jy is vir God spesiaal … ek ook! Ds Johan Pieters Lukas 15:1-10
11 Belê in dit wat Ewig is… Ds Trevor Skinner Matt 6:19-20 en Lukas 12:16-21
18 Voorspoed en teëspoed Dr Jannie Theron Job 38:1-15
25 Siende blind of blind siende Dr Jannie Theron Markus 10:46-52

November 2015

1 ‘n Lewe vir God gee betekenis aan jou lewe Dr Jannie Theron Markus 12:28-34
8 Valsheid vs egtheid Dr Jannie Theron Markus 12:38-44
15 Lindenkoor olv Duncan Fourie Dr Jannie Theron Begeleiding: Gert Potgieter
Aankondiging van Jesus Lukas 1:26-38
Maria Lukas 1:46-56
Geboorte Lukas 2:1-7
Herders en engele Lukas 2:8-20
Lof aan God Openbaring 5:9-14
22 ’n Vreemde Koning met ’n vreemde koninkryk Dr Jannie Theron Johannes 18:33-37; 19:14-16, 19-21
29 Wie is Jesus? Dr Jannie Theron Lukas 23:33-43
Kerssangdiens Olv Evelyn Ferreira Kerkkoor

Desember 2015

6 God herstel verhoudings Dr Jannie Theron Maleagi 2:17-3:5
13 Vreugde oor God se “ietsie.” Dr Jannie Theron Sefanja 3:14-20
20 ’n Onverwagse en onwaarskynlike Herder wat ’n radikale vrede bring Dr Jannie Theron Miga 5:1-5
25 Wildeganse in die storm Dr Jannie Theron Lukas 2:1-20
27 Volhard in 2016 Dr Jannie Theron Hebreërs 11:29-12:3
Advertisements