2017

Januarie 2017

2016

1 Gesamentlike erediens NG Lindenpark
8 Wat is jou kyk op 2017? Ds Gawie Coetzee Lukas 2:25-40
15 Gehoorsaam op die plek waar God ons plaas Dr Jannie Theron Jesaja 49:1-7
22 Wees rustig my kind, jy verstaan nie & God het vir jou in 2017 gesorg Dr Jannie Theron Jesaja 8:23-9:6
29 In die beskuldigdebank Dr Jannie Theron Miga 6:1-9a

Februarie 2017

5 Kyk op en sien Christus! Dr Jannie Theron 1 Korintiërs 2:1-16
12 In die wêreld, maar anders as die wêreld Dr Jannie Theron 1 Korintiërs 3:1-9
19 Staan tyd af Ds Johan Pieters Lukas 19:1-10
26 V… W… X… Dr Jannie Theron 2 Petrus 1:16-21

Maart 2017

5 ’n Doelbewuste keuse! Dr Jannie Theron Matteus 4:1-11
12 Oorgedoen – nie net geverf Dr Jannie Theron Johannes 3:1-21
19 Te belangrik om dit nie te deel nie! Dr Jannie Theron Johannes 4:5-42
26 Siende blind of blind siende? Dr Jannie Theron Johannes 9:1-41

April 2017

2 ’n Tweede kans Dr Jannie Theron Johannes 11:1-45
9 Kom by Jesus uit, stoot weg wat in jou pad staan. Ds Tarine de Ridder Filippense 3:1-11
14 Goeie Vrydag Een offer vir alle sondes Dr Jannie Theron Hebreërs 10:16-25
16 Die Heer het opgestaan .. ons het opgestaan en sal opstaan Dr Jannie Theron Kolossense 3:1-4
23 Op pad… met God!
Dr Jannie Theron Johannes 20:19-31
30 Siende blind en horende doof?
Dr Jannie Theron Lukas 24:13-35

Mei 2017

7 Hy stap voor… Dr Jannie Theron Johannes 10:1-16
14 Hoop
Dr Jannie Theron Johannes 14:1-14
21 Ek pas jou op!
Dr Jannie Theron Johannes 14:15-31
28 Is gebed tydmors?
Dr Jannie Theron Johannes 17:1-26

Junie 2017

4 Veilig op die kussing van die see (lewe)
Dr Jannie Theron Johannes 17:1-26
11 Die kerk as weerkaatsing van die Drie Enige God
Dr Jannie Theron Johannes 17:1-26
18 ‘n Gestuurde kerk Dr Jannie Theron Johannes 17:1-26
25 Wat is die mens? Dr Jannie Theron Psalm 8
en Chris Cameleon

Julie 2017

2 Absolute gehoorsaamheid Dr Jannie Theron Genesis 22:1-19
9 Bid en doen Dr Jannie Theron Genesis 24:1-67
16 Gelykenis van die saaier Dr Jannie Theron Matteus 13:1-9; 18-23
23 Son en Grot Dr Jannie Theron Matteus 13:24-30; 36-43
30 Die koninkryk is soos …. Dr Jannie Theron Matteus 13:31-33; 44-52

Augustus 2017

6 Wat van ‘n wonderwerk? Ds Tarine de Ridder Matteus 9:18-26
13 ’n Spook storie wat eindig in ’n geloofsbelydenis Dr Jannie Theron Matteus 14:22-33
20 Skuldig, edelagbare! Dr Jannie Theron Matteus 15:21-28
27 Christus en Christene Dr Jannie Theron Matteus 16:13-20

September 2017

3 Getref met ’n roeping Dr Jannie Theron Eksodus 3:1-15
10
17
24

Oktober 2017

1
8
15
22
29

November 2017

5
12
19
26

Desember 2017

3
10
17
24
31
Advertisements