Wie is Ons

Die N.G Kerk Linden is ‘n Gemeente

Waar God praat,

Ons luister en

Elkeen dien.

Kerkkantoor (June Stander  – Admin-beampte):

info@ngkerklinden.co.za of 011 888 4089

Ons predikant: Dr Jannie Theron by

jdtheron@intekom.co.za of 011 888 5395.

Faksnommer:         086 521 9833

Adres:                       Vyfdestraat 44, Linden

Advertisements

2 responses to “Wie is Ons

  1. Nicolene Steyn

    Hallo
    Baie geluk met jul pragtige webwerf.
    As ń nuwe intreker in die omgewing sou ek egter graag meer informasie wou he oor jul jeugprogramme ens.
    Groete
    Nicolene

    • Dagsê en welkom Nicolene.
      Ons het tot onlangs nie regtig enige jeug gehad nie, maar hulle is besig om te groei op die oomblik en ons is baie besig om vir hulle programme saam te stel, Die Van der Colf egpaar behartig die jeug, sien gerus ons jeugblad “Fireflies@lighuis”
      Indien u meer inligting verlang skakel gerus die kerkkantoor by 011 884089 Maandae tot Vrydae 08:00 – 13:00
      Groete.
      Chris Pretorius.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s