2014

Januarie 2014

20132015

5 My Optrede Ds Wicus van der Merwe Titus 2:1-15
12 Luister, so sê die Here Ds Wicus van der Merwe Jesaja 43 : 1-13
19 Wie is Jesus? Dr Jannie Theron Johannes 1:29-42
26 Geroep om Jesus na te volg Dr Jannie Theron Matteus 4:12-25

Februarie 2014

2 Christus keer die wêreld op sy kop
Dr Jannie Theron Matteus 5:1-12
9 Leef die woord en maak ’n verskil Dr Jannie Theron Matteus 5:13-20
16 Besmeerde hande? Dr Jannie Theron Matteus 5:21-37
23 Liefde vir jou vyand Dr Jannie Theron Matteus 5:43 – 48

Maart 2014

2 Jesus is die Seun van God Dr Jannie Theron Eksodus 24:12-18
9 ’n Gehoorsame, lydende Messias en gehoorsame gelowiges Dr Jannie Theron Matteus 4:1-11
16 Die Amasone-rivier wat een madeliefie wil natlei Dr Jannie Theron Johannes 3:1-17
23 Vrede Sunell Theron Openbaring 1:4-8
30 Rose en Dorings Dr Jannie Theron Numeri 21:4-9

April 2014

6 … sodat julle kan glo Dr Jannie Theron Johannes 11:1- 45
13 Paasoptrede olv Louis Fourie Dr Jannie Theron
18 Goeie Vrysdag: Skaakmat … of nie?
Dr Jannie Theron Johannes 19:28-37, Lukas 23:44-49
20 Die Heer het opgestaan Dr Jannie Theron Handelinge 10:34-43
27 Ons weet …. Jesus is die Christus en Heer Dr Jannie Theron Handelinge 2:14-36

Mei 2014

4 Reageer op God se werk Dr Jannie Theron Handelinge 2:37-42
11 Kenmerke van ’n kerk Dr Jannie Theron Handelinge 2:42-47
18 As dinge skeef loop… Dr Jannie Theron Handelinge 7: 54-8:4
25 Die onbekende God Dr Jannie Theron Handelinge 17:16-33

Junie 2014

1 Die Koning, die koninkryk en onderdane Dr Jannie Theron Handelinge 1:6-11
8 Die Heilige Gees: God se geskenk in ons. Dr Jannie Theron Handelinge 2:1-13, Johannes 16:5-15
15 Staatsgrepe op ons vryheid Ds Rian Steenkamp Gal 5: 1,13-25
22 ’n Lewe in die skadu van die kruis Dr Jannie Theron Matteus 10:24-39
29 Bring en ontvang God Dr Jannie Theron Matteus 10:40-42

Julie 2014

6 Maak Klaar Ds Wicus van der Merwe Joh 4:27 & Joh 21:15-19
13 Myne, myne, myne… Ds Wicus van der Merwe Genesis 22 :1-18
20 God is in die mall Ds Wicus van der Merwe Genesis 28:10-19a
27 God se mense in God se wêreld onder God se beheer Dr Jannie Theron Matteus 13:31-33; 44-50

Augustus 2014

3 ’n Passie vir ongelowiges Dr Jannie Theron Romeine 9:1-5; 11: 16-21
10 Nie doen nie, maar glo. En as ons glo, dan doen. Dr Jannie Theron Romeine 10:5-15
17 Geniet God en die lewe Prof Nelus Niemandt Jesaja 61:10
24 Kruis of munt, nee kruis en munt Dr Jannie Theron Romeine 12:1-3
31 Een liggaam, baie lede Dr Jannie Theron Romeine 12:1-8

September 2014

7 Terwyl ek kan Rina Hugo en CSO
14 ’n Radikale liefde Dr Jannie Theron Romeine 12:9-21
21 Politiek is heilige sake Dr Jannie Theron Romeine 13:1-7
28 Betaal jou liefdeskuld Dr Jannie Theron Romeine 13:8-14

Oktober 2014

5 Bourommel of hoeksteen? Dr Jannie Theron Matteus 21:23; 33-46
12 Kies vir God Dr Jannie Theron Matteus 22:1-14
19 Ds. JAC Badenhorst
26 Glo! Hoop! Wees Bly! Ds Sunell Theron

November 2014

2 Kies…
Dr Jannie Theron Josua 24:1-28
9 Nederigheid
Dr Jannie Theron Matteus 23:1-12
16 Lindenkoor se kerssangdiens Dr Jannie Theron Duncun Fourie
23 Sien Christus raak in ander se nood Dr Jannie Theron Matteus 25:31-45
30 Kerssangdiens en Kersemmerprojek Dr Jannie Theron Evelyn Ferreira

Desember 2014

7 Die gelui van die adventstelefoon Ds Sunell Theron
14 Wysvinger na Jesus Ds Sunell Theron Johannes 1:6-8; 19-28
21 God is liefde Ds Sunell Theron 1 Korintiërs 13 vers 1 – 13
25 Immanuel. God met ons. Ds Sunell Theron Hebreërs 1 vers 1 – 4
28 Die Seun van God roep ons as sy volgelinge Ds Sunell Theron Johannes 1 vers 35 – 51
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s