Diens

Ons Eredienste begin elke  Sondagoggend  om 09:00

en Sondagaand om 18:00.

Ons prediker is Dr Jannie Theron.

 

Die oggenddiens is in die kerkgebou en die aanddiens in die koffiehuis.

En kom geniet gerus n heerlike koppie koffie of tee na die diens saam met die res van die gemeente.

Die jeug en kategese kom op Sondae soos volg bymekaar:

Voorskool en graad 1-2   Tydens die Erediens in die kleuterlokaal.

Graad 3-7    Na die Erediens in die kleuterlokaal.

Graad 8 -11     Na die Erediens in die moederskamer.

Laai preke af: Preekargief

Advertisements