2013

Januarie 2013

20122014

6 God seën ons met al die seëninge van die Gees Ds Gawie Coetzee Efesiërs 2:1-10
13 Leef dan as mense van die Lig!
Dr Willem Saunderson Efes 2: 11-13, 19-21, 4: 17-24, 5: 1-11
20 Volmaak soos God Dr Jannie Theron Matteus 5:38-48
27 Herontdek die Woord Dr Jannie Theron Lukas 4:14-21

Februarie 2013

3 God roep en stuur mense maar rus hulle ook toe Dr Jannie Theron Jeremia 1:4 -10
10 God se teenwoordigheid in ons lewens Dr Jannie Theron Eksodus 34:29-35
17 Glo en bely dat Jesus die Here is, en jy word gered. Dr Jannie Theron Rom 10:8-13
24 Len Viljoen Gospelsanger

Maart 2013

3 Jong en ou olifantbulle… Dr Jannie Theron Filippense 3:17-4:1
10 Ontvang en versprei versoening Dr Jannie Theron en Lindenkoor 2 Korintiërs 5:16-21
17 Wie is ek? Dr Jannie Theron Filippense 3:4-14
24 ds Pieter Bosch van MES
29 Goeievrydag: Jesus se keuse…, my keuse… Dr Jannie Theron Johannes 18:1-19:42
31 Gesaamentlike Paasdiens – Risidale Primary School

April 2013

7 God, geskiedenis en kerk. Dr Jannie Theron Openbaring 1:4-8
14 ‘n Hemelse Toneel. Dr Jannie Theron Openbaring 5:1-14
21 ’n God wat vertroos Dr Jannie Theron Openbaring 7:9-17
28 God maak alles nuut Dr Jannie Theron Openbaring 21:1-6

Mei 2013

5 Die hiernamaals Dr Jannie Theron Openbaring 21:9-10
12 Ds Nstamane van Sefikeng Dr Jannie Theron
19 Bly lewend vir God… Dr Jannie Theron Openbaring 3:1-6
26 ’n Gestuurde gemeente wat oorwin Dr Jannie Theron Openbaring 3:7-13

Junie 2013

2 Koud, warm … of lou? Dr Jannie Theron Openbaring 3:14-22
9 Die Here is God!… ook in die omgewing Dr Jannie Theron 1 Konings 18:20-21;30-39
16 Die regverdige God vra regverdigheid Dr Jannie Theron 1 Konings 21:1-29
23 ’n Unieke God met ’n unieke Naam vra ‘n unieke reaksie. Sunell Theron Eksodus 20 vers 1, 2 & 7
30 God werk in en deur brose mense. Sunell Theron Handelinge 28:16-31

Julie 2013

7 Geloof – wat beteken dit? Ds Chris du Preez
14 ’n Naaste vir ander Dr Jannie Theron Lukas 10:25-37
21 Kies die beste … Dr Jannie Theron Lukas 10:38-42
28 Here, leer ons bid. Sunell Theron Lukas 11:1-13

Augustus 2013

4 Pas op, wees op julle hoede vir geldgierigheid… Dr Jannie Theron Lukas 12:13-21
11 Ds Wynand du Preez van Parkkruin
18 Volhard in geloof Dr Jannie Theron Hebreërs 11:1; 11:29-12:3
25 Hoor God se stem en reageer met dankbare toewyding Dr Jannie Theron Hebreërs 12:18-29

September 2013

1 God het die wêreld so lief gehad, hoe lief het jy die wêreld? Dr RB van Aarde
8 God vorm ons Dr Jannie Theron Jeremia 18:1-12
15 Wait, Renew and Arise en 4Forty-koor Ds Wicus van der Merwe Jesaja 40:30
22 God se omgee roep tot dankbaarheid Sunell Theron Lukas 17 vers 11 – 19
29 God wil ons God wees! Dr Jannie Theron Genesis 17:1-27

Oktober 2013

6 Hoop in wanhoop Dr Jannie Theron Jeremia 32:1-15
13 Mosterdsaadgeloof Dr Jannie Theron Lukas 17:5-10
20 Gebedspaadjies wat toegroei Dr Jannie Theron Lukas 18:1-8
27 Die een … of die een…? en orreluitvoering: Eddie Davey Dr Jannie Theron Lukas 18:9-14

November 2013

3 Potslagterskaap of herderskaap? Dr Jannie Theron Johannes 10:1-21, 27-30
10 Saam met God oppad na die nuwe lewe. Dr Jannie Theron 2 Tessalonisense 2:1-5, 13-17
17 Kerssangdiens: Lindenkoor olv Duncan Fourie Dr Jannie Theron
24 Jesus is Koning van alles Dr Jannie Theron Kolossense 1:9-20

Desember 2013

1 Laat ons lewe in die lig wat van God af kom Dr Jannie Theron Jesaja 2:1-5
8 ’n Koning wat vrede bring Dr Jannie Theron Jesaja 11:1-10
15 Blomme in die woestyn Dr Jannie Theron Jesaja 35:1-10
22 God met ons! Dr Jannie Theron Jesaja 7:1-16 en Matteus 2:18-23
25 Tot hoever het ek al my kampie se hoekpale geskuif Ds Gawie Coetzee Lukas 2 vs 8-20 en Romeine 12 vs 1-8
29 Ds Wicus van der Merwe
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s