Saal

Vir alle saalverhurings, besprekings en kostes skakel asseblief met June Stander by die kerkkantoor: 011 888 4089.

Ons het 3 sale wat ons tans verhuur.

Die Vryburgersaal (400 sitplek) vir huweluke, begrafnisse en partytjies.

Die Koffiehuis (100 sitplek)vir huwelike en begrafnisse en partytjies.

Die Kleuterlokaal – slegs vir vergaderings en klasse.

Ons verhuur ook breekgoed, glase, urns, en klanktoerusting.

Ons het ook n kombuis met stowe, yskaste, vrieskas, en groot warmoond wat ook te huur is vir die voorbereiding van kosse.

Alles teen n baie billike prys.

Behalwe vir begrafnisse moet sale ten minste 2 weke voor n funksie bespreek word, en alle kostes moet dan ook ten volle betaal wees.

Baie belangrik.

Vir alle huwelike en begrafnisse:

Skakel eerstens met die dominee en reël die diens, datum en tyd met hom. Daarna moet u so gou moontlik die kerkkantoor skakel wat alle verdere kerk en saal reëlings en betalings behartig.

Enige ander funksies en saal verhurings:

Skakel die kerkkantoor direk om eerstens vas te stel of die kerk en sale beskikbaar is, en dan sal die kantoor vir u al die nodige reëlings tref.

LW. Die dominee reël slegs die diens en preek vir begrafnisse en huwelike, enige ander reëlings soos die huur van sale, kerk breekgoed, klanktoerusting en besprekings word by die kerkkantoor gedoen.

Advertisements

One response to “Saal

  1. Inalize Cilliers

    Goeie dag.
    Ek is betrokke by BrainGym in Suid Afrika en wil graag weer ‘n BrainGym kursus aanbied by julle op 10,11, 12 Desember 2012. Is die Kleuterlokaal vir die tyd beskikbaar en teen watter tarief.

    Groete
    Inalize Cilliers
    082 3174 916

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s