Humor vir die week:

Predikant: Iemand wat ses dae onsigbaar is, en die sewende dag onverstaanbaar.

Die seuntjie sit in die kerk en sien hoe die diakens in die paadjie afkom en kollekte opneem. Hy leun oor na sy ma toe en sê: ‘Moenie vir my betaal nie. Ek is nog onder ses!’…

Dominee word afgetrek vir spoed.
Konstabel: Adres.
Dominee: no 1 Kerkstraat.
Werk adres: no 1 Kerkstraat.
Pos adres: no 1 Kerkstraat.
Konstabel: Jis, dan is jy nog werkloos ook, en jy vat sulke kanse.

Tannie; vra ‘n klein seuntjie vir ‘n mooi jong meisie op die strand, gaan Tannie elke Sondag kerk toe?
Ja! sê die meise verbaas.
Is Tannie ‘n Christen vra hy weer, sy knik bevestigend.
Bid Tannie elke aand? weer ‘n knik.
Sal Tannie asseblief my beursie vashou solank ek gaan swem?
Wys jou net, kinderlike vertroue.
Bron onbekend.

Dominee stap die straat af en sien ‘n klein seuntjie by die voordeur van ‘n huis wat op en af spring en sukkel om die deurklokkie by te kom.

Dominee maak toe maar die hekkie oop en stap nader en lui die deurklokkie vir die kind en vra toe vir hom; Nou wat nou boetman.?

Seuntjie; Nou hardloop ons oom, nou hardloop ons.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s